We met on Atterbury Str in 2001(thats a whole story on its own) got married in 2003. We have one phenominal little daughter who turns 4 this year!Looks like her dad, acts like her mom!Started doing wedding photography in 2004 and havent stopped since!
Wat 'n Stunning Bruid. Doreth en Jacques is laasjaargetroud by Olive Mysterie, 'n baiemooiintieme venue. Dorethhetwaarliksoos 'n engelgelyk. Dit was glad niemoelik om fotosteneem van die couple niealles was net so natuurlik! DankieDorethvirjou sin van humor, glimlagte en kalmtejy was stunning!