Pages

Search This Blog

Thursday, February 25, 2010

Doreth & Jacques - Olive Mystery Desember 2009

Wat 'n Stunning Bruid. Doreth en Jacques is laas jaar getroud by Olive Mysterie, 'n baie mooi intieme venue. Doreth het waarlik soos 'n engel gelyk. Dit was glad nie moelik om fotos te neem van die couple nie alles was net so natuurlik! Dankie Doreth vir jou sin van humor, glimlagte en kalmte jy was stunning!




No comments:

Post a Comment